Gorrel

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Jy is vreemd, abnormaal, 'n belediging vir die samelewing, 'n werk van kuns.
Jou verskille word onderdruk, jy laat dit toe, laat jou onortodokse wyses blom, verkondig jou afwykendheid aan die wêreld. Hulle sal dit nie verstaan nie -die briljantheid van jou verstand, jy dreig hulle geslote patroon van alledaagse bestaan.
Wees anders, wees vreemd, wees eksentries, oorspronklik, buitegewoon en bisar. Jy is 'n gebeeldhoude werk van kuns, geskep deur die aller magtige.
Bemark jou uniekheid, kleur hierdie vaal en depressiewe gemeenskap in, eendag sal die samelewing val op hulle knieë vir individue wat beskik van sulke unieke samestelling vesel.
Jy is 'n kunswerk, floreer.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Van ons ander lede

Sirkeldans

deur Driekie Grobler

Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar