Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dag-ook, liewe Bestes en beste Liewes,
    op hierdie tweede Kersdag groete uit die koue Noorde met seënswense vir julle almal en julle families!

Ek spreek my goeie wense (op my manier) uit in my Kortverhaal:
      Die KERSGESKENK,  gedateer 24e. Desember 2014;
en in my rubriek:
      Kersfeessinspreuk: Geboort,  met die datum 12e. Desember, ook 2014.

    Alles wat mooi en goed en waaragtig is, wens ek julle in die Nuwe Jaar!
    Groetnis vanToom

2015.................................................☼♪▲♫.......................................................tje



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Dankie
Dankie Toom. Net die mooiste en beste vir jou en jou familie ook.
3 jaar 7 maande 4 weke 5 ure oud


Baie dankie!
Beste wense vir jou en jou geliefdes ook!
3 jaar 7 maande 4 weke 13 ure oud


Dankie
Baie dankie vir die goeie wense, Toom! Mooistes vir jou en jou dierbares ook!
3 jaar 7 maande 4 weke 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DIE HIV MOORD

deur neels claasen

n Speurverhaal waarin moderne tegnologie n groot rol speel



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar