Gorrel

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

wanneer ek iets adverteer,laat blyk ek die item is nog skaars gebruik.jy sal nog jare diens he daarvan.so voel ek vandag.ek wil 'n advertensie plaas in 'hoekie vir eensames'65 jaar oud,hoe myle maar baie van die dele 'hardly used' sal nog baie nut vind daarvoor.ek gaan nou nie alles lys nie maar net so 'n paar.kyk gister in die spieel na hierdie paar lippe.so baie moontlikhede getoon,'n hele paar meisies het gese ek soen so lekker.maar helaas,'practise make perfect'en erens het ek nagelaat om my deel te doen en al wat oorbly is die ewige herinnering op T.V.(veral Jolene) van hoe dit kan en moet.ek voel dit nog,die herinnering van 'n besonderse nooientjie so pragtig en sag,'n ander herinnering van een meer driftig en sterk.ai,hoe wel een traan in my oe nou op.
verder is daar my twee arms,tot kort gelede nog mooi en sterk,maar toe ek my besoek aan die 'gym' los,het die spiere stadig maar seker verslap.die belofte is egter daar dat nie totaal omkeerbaarsal wees nie.ek stap deedae baie,so my bene,bietjie beenderig en knopperig,maar sterk(ek het laat in my lewe marathon begin hardloop,en sal ooit vergeet hoe my seun op 'n stadium gese het:pa het mooi kuite)so ja,daar kan ek miskien nog iets doen,as ek die knie wat dreig om pad te gee goed beskerm met 'n 'kneegaurd'
so kan ek op die lys afgaan,my,hoe se mens dit nou in goeie geselskap,my p+`^s,die is nog 'n ou staatmaker,ek is seker hy sal nog sy werk kan doen.oefening kry hy nog,maar geleenthede vir 'performance' is nou maar uiters gering.ai,van herinneringe gepraat!(loer so met die een oog na 'dairy of a call girl)
as daar nou iemand erens is,wat 'n box vol toerusting wil aanskaf,effe gebruik,maar nog heel bruikbaar,praat maar net.'to be delivered free of charge anywhere in the country'(stuur foto van koper asseblief)



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

O wee...
Goeie tweedehandse gereedskap te koop...ja jy nou die vroue op loop, johnie007?
8 jaar 2 maande 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Jesus, die Doper met die Gees

    deur Christo Nel

    In die taal en idioom van Afrikaanssprekende mense neem Christo gelowiges na die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die Heilige Gees verwys word.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar