Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Afriforum werf tans stemme om hulle in staat te stel om n dokument op te stel om aan die V.N. voor te lê oor die sinnelose plaasmoorde wat in ons land plaasvind en die regering blykbaar niks aan kan of wil doen nie.

Hulle moet n honderd duisend stemm hê en het alreeds 96000 stemme.

Die doel van die voorlegging van die dokument is om onder die wêreld se aandag te bring om sodoende hierdie regering te dwing om iets aan die saak te doen.

U kan u stem ten gunste van hierdie dokument uitbring deur u naam na 5353 te sms. Sms kos een rand en slegs een stem per nommer word toegelaat.

Kom ons gee Afriforum daardie ondersteuning en stuur ons stem aan hulle.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Torum dokument
Is dit moontlik om die inhoud van die dokument in te sien?
Is daar 'n web-adres waar ons inligting kan haal?
Dan kan ek en Corina en ander ,ex-pats' miskien tog 'n manier vind om uit die buiteland te onderteken.
Dankie vir die inligting, Neels, al is dit hoe treurig.
GvT
3 jaar 9 maande 2 weke 19 ure oud


Afri
Gedoen!
3 jaar 9 maande 3 weke 20 ure oud


Ano
Afriforum
Is dit werklik waar? Ek kan sweer ek het al dieselfde e-pos/whattsapp ontvang min of meer 'n jaar gelede. Het dit nie dalk net die rondte gedoen en uiteindelik weer by my uitgekom nie?
Ek sal my voortande wed dat hulle al lank gelede die buiteland sou besoek het met inligting ivm plaasmoorde.
3 jaar 9 maande 3 weke 23 ure oud


Veldtog
Ek sou baie graag wou, maar ons kan dit nie hiervandaan doen nie! :(
3 jaar 9 maande 3 weke 1 dag 11 ure oud


Veldtog
Dankie Neels
3 jaar 9 maande 3 weke 2 dae oud


AFRIFORUM VELDTOG
Dankie vir die inligting.
3 jaar 9 maande 3 weke 2 dae oud


***
Sharp !
3 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 2 ure oud


Afri
Dankie vir die inligting.
3 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 5 ure oud


Afri-forum
Ek stem saam. Het die film "Treurgrond" gesien en dis net 'n fraksie van wat werklik met plaasmoorde gebeur.

Ons staan terug en se, "laat God's water oor God's akker loop" en die witman en vrou weet nie meer van opstaan nie.

Dankie Afri-Forum vir die inisiatief!

Dankie Neels!
3 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 6 ure oud


Z
Dankie Neels
3 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 6 ure oud


sms
dankie vir die inligting, Neels :-)
3 jaar 9 maande 3 weke 2 dae 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Arhoma Gedigte

deur Aná Niem

Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar