Gorrel

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Leonard Holmes Agter geslote deure.

Ja vandag na 12 die boek gekry en ek het hom so rukkie terug klaar gelees. Die is nie n boek vir my nie, dit is meer n spieel wat ek na kyk. Ja ek het baie van myself gesien in die boek. Die boek het my meer geruk as wat enige boek (behalwe vir die Bybel) nog ooit in my lewe gedoen het. Glo my as g...evolg van goed in my lewe het boeke my skuiling geword. die boek het my geraak, laat hoender vleis kry maar meer het hy my inn trane gehaad want ek identifiseer en ek het tot die besef gekom dat ek soos n deur oor en oor geverf is met dit binne n ander kleur. ek het tot die besef gekom dat ek nie heltemal onslae van my pyn en haat is nie. dit wat ek gedink het ek doen het tot met nuwe insig deur my geboor soos ek die boek gelees het, met ander woorde is ek nie vry nie. Die is n spieel, want ons almal sit tog met een of ander krisis wat ons moet deur werk en ons moet net na onsself kyk en die kruis op die horison sien.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Inderdaad!!! Sterkte Leonard....
9 jaar 8 maande 2 weke 2 dae 22 ure oud



ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar