Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Digbundel met 80 gedigte.

Tietel; VEREDELE IDEAL.


Kortverhaal van ± 48 000 woorde.

Titel; DIE ONHEILSPELLENDE MAANVERDUISTERING.

Genre; Romanse en intriges.

ʼn Kortverhaal vol intriges, verraad, moord en hartseer romanse.

Die verhaal speel hom af in ʼn ou Laeveldse dorpie, waar Konstabel van der Plooi en sy kollegas ʼn moord moet oplos. Konstabel van der Plooi is ʼn stoftrappertjie, gaan hy homself handhaaf en staande kan bly tot die einde toe, in ʼn wêreld vol dwelms en meisies.

Ek hoop van harte dat jou senuwees sal hou tot die einde toe. Alle kritiek is welkom, jy kan maar jou opregte opinie lig oor hoe jy voel, hoe Konstabel van der Plooi en sy kollegas die saak hanteer. Dit sal opreg waardeer word.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kraak

Louise, ek het omtrent gewik en geweeg aan die moontlikheid om hierdie ideaal, te laat verwesenlik.

Sterkte aan almal wat deelneem aan hierdie geleentheid, wat net eenkeer in 'n leeftyd hom voordoen.
4 jaar 7 maande 2 weke 5 dae 7 ure oud


Agteros
Ek kan nie wag om van Konstabel Van der Plooi en sy manewales te begin lees nie. Sjoe, dit vat guts om aan hierdie projek deel te neem! Mens se werk verskyn dadelik onder die spotlight, maar gelukkig lyk dit my gaan ons 'n klompie ondersteuners hê wat ons luidkeels gaan aanmoedig. Ek gaan nes jy, Arnold, ook 'n roman en digbundel aanpak. Sterkte en mag ons albei breed smile oor 'n paar maande, hoor!
4 jaar 7 maande 2 weke 5 dae 8 ure oud


Kraal

Kom Neels, Agteros is ook in die kraal, wag om te sien wat jy gaan skryf.
4 jaar 7 maande 2 weke 5 dae 9 ure oud


kraal
Kan nie weag ni Arnold en sterkte vir jou
4 jaar 7 maande 2 weke 5 dae 22 ure oud


kraal
Baie sterkte met die groot taak wat jy aanpak :-)
4 jaar 7 maande 2 weke 6 dae 4 ure oud


Agter os is ook in die kraal.

Dankie Zellie en Amaspoke vir die sterkte, nou verstaan julle twee waarom ek myself, Agter os is ook in die kraal, noem.
4 jaar 7 maande 2 weke 6 dae 6 ure oud


Agter os
Net soos Zellie was ek ook te .... bang, ek wens jou alle sterkte toe.
4 jaar 7 maande 2 weke 6 dae 7 ure oud


Agter os is ook in die kraal.

Baie dankie vir die geleentheid wat Woes aan sy skrywers bied. Ek waardeer dit opreg.

Ek glo dat die lesers nie teleurgestel sal word nie, mits die senuwees gaan hou tot die einde toe.
4 jaar 7 maande 2 weke 6 dae 7 ure oud


Wow
Twee flieë met een klap!

Ek haal my hoed vir jou af, ek was te bang.

Sterkte! Ek volg jou plaasings!
4 jaar 7 maande 2 weke 6 dae 7 ure oud


Arnold
Jy gaan 'n digbundel en roman skryf? Fantasties!!
Alles van die beste en ek sien reeds daarna uit om meer oor Konstabel van der Plooi te lees! :))
4 jaar 7 maande 2 weke 6 dae 7 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Buffelshoek se nuwe stasiemeester

deur neels claasen

n Spoorwegroman oor die lewe op die buitestasies in die sestiger en sewentiger jare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar