Gorrel

Titel: Akkoorde
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Saterdag middag; bewolk maar geen teken van reën en ek blaai deur ou foto’s en by hierdie een parkeer ek en my gedagte rol terug na die aand met Boeta en die kitaar en ek onthou:

Uit die weemoed
van die akkoorde
vloei traan druppels
wat vorm
die diepste
en mooiste woorde

Jip; soete herinneringe.

2015/11/28



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Herinner
Smaak my ek onthou iets hiervan! Dis sommer net mooi!
3 jaar 7 maande 3 weke 2 dae 19 ure oud


akkoorde
Pragtig gedoen!
3 jaar 7 maande 3 weke 3 dae 12 ure oud


***
Herinneringe is goed vir die gees. Mooi woorde ook.
3 jaar 7 maande 3 weke 3 dae 21 ure oud


Ano
Akkoorde
Ai, herinneringe! Soms so soet soos heuning.
3 jaar 7 maande 3 weke 3 dae 23 ure oud



VuurWerke

deur die Posman

n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar