Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Enige voorstelle en kommentaar is welkom. Baie dankie vir al julle ondersteuning. My dogter het die ontwerp van die boekomslag gedoen.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Buiteblad
Arnold, ek hou weer heirvan. Dit werk regtig vir my . . . die agtergrond en die figure pas vir my goed by die titel. Ek dink jou dogter is baie oorspronklik!
4 jaar 3 weke 4 dae 9 ure oud


BB
Ek is mal oor die agtergrond. Dit spel voorwaar onheilspellend, maar ek dink die 2 figure pas nie. Dis soos sy en plastiek saam, as jy verstaan. Dalk moet jy net die foto behou. Jou font is perfek vir die tema. Sonder die figure kan jy die eerste woord effe afskuif en albei woorde so skuins gooi en jou naam effe groter maak. Ek het nou omtrent 17 keer gekyk en tot daai slotsom gekom.
4 jaar 3 weke 4 dae 19 ure oud


arnold
Kyk na nog ontwerpe my vriend
4 jaar 3 weke 4 dae 22 ure oud


Boekomslag
Beslis dramaties!!!! Mens kan sien daar gebeur allerhande onheilspellende dinge in die boek ...

Om eerlik te wees, Arnold, ek weet net nie van die figure nie ...
Wag, sal later weer kom loer. Maar, volpunte vir atmosfeer en afwagting skep. Sal graag wil hoor wat ander Woesters ook se. :))
4 jaar 3 weke 4 dae 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Toe Snoeks nog Snoekie was

deur Manie Jackson

“Toe Snoeks nog Snoekie was” Is ‘n storie wat vertel word deur die klein malteser, Snoekie. eindlik is die storie vertelle my ma , Babs Lourens. Dit is die storie van al haar mense en die ander diere wat op die kleinhoewe net buite Pretoria saam met haar gebly het. Dis werklike gebeure en mense, dit begin ongeveer in 1995 – oor ‘n tydperk van ongeveer 6 jaar, geen fiktiewe karakters nie, net die gebeure uit die jong hondjie se oogpunt.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar