Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

waar skrik ek my alie af oujaarsdag,toe ek skielik besef ek is 63 jaar oud !Ek gaan probeer verduidelik maar ek weet u gaan dit moeilik verstaan.Soos 'n opspraakwekkende openbaring kom die besef tot my hier op die oujaar !Nou kyk,ek moes dit geweet het,'afterall' ek ken my i.d. Maar ek het nie implikasie besef nie.Ek het slegs 'n fraksie van my lewe oor. Kom ek probeer dit anders,ek besef skielik,as ek ontslae raak van alle weerkaatsmiddele soos spiels en poele water,en myself nie hoef te sien nie,sal ek nie weet hoe oud ek is nie.As ek wegkyk van die spieel sien ek myself as so om en by miskien 35,oulik,aantreklik,beminbaar,maar as ek na 'n foto of spieel kyk,kan ek dit nie verstaan wat het gebeur en waar is die jare heen.
Toemaar,ek weet,hierdie is gorrel op sy beste,want niemand weet waarvan ek praat nie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Skakerings van Grys

deur Swartberg

n Bundel van 54 gedigte oor n hele aantal jare geskryf. Beskikbaar in elektroniese formaat.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar