Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

voor my vrou die siekte opgedoen het,het ek nie geweet van die bestaan daarvan nie ! na weke op die internet en dwaal oor die wydte van die aarde,is ek verslae dat daar naas kanker en 'n paar ander 'n siekte soos hierdie is wat soveel smart en ongemak kan veroorsaak.Ek pleit by woeslesers oor die breedte en lengte van ons land,wat dit moet deurmaak,of dan deurgemaak het om enige bydrae te maak wat ons kan help.Kortliks is dit 'n kwaal waar jou liggaam sy eie aanval,iets veroorsaak dat jou imuunsisteem deurmekaar gemaak word en dan word dit op die vel gedemonstreer.maar jou vel soos in elke deel daarvan,oe,neus,kop,bene,borste,reg oor alles.groot galbulte gepaard met onuithoudbare gejeuk.die dokters pomp jou vol antihistamien,kortisoon anksioliete(want dit gaan gepaard met angsaanvalle)salf van watter aard ookal gee geringe verligting,omdat dit 'n sistemiese siekte is,versprei dit oral.more is dit amper weg net om 'n uur later met alle mag toeteslaan.dit gaan al 4 maande so en die dokters trek letterlik hulle skouers op.hulle ken dit maar weet glad nie om dit te behandel nie.duisende rande later,gaan dit net slegter en niemand kan vertel dat hulle die siekte gehad het en gesond geword het nie.help,asseblief ,help.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

IN DIE AANSLAG OP DIE KLEUR VAN ONS VELLE VAL ONS BLOED OP DIE GROND

deur http://www.woes.co.za/

FIKTIEWE VERHAAL WAT DIE ONGELYKHEDE VAN ONS VERLEDE EN HEDE BLOOTLê.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar