Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende




of 'n beter titel-die dag toe ek amper my huwelik gekelder het met
'n geskenk(en goeie bedoelings daarby)
Ek en die ou vrou is al
70,maar ons het ook swakhede-heelwat!
Ek ry gisteroggend Mosselbaai
toe om die motor te laat diens,en hier voor in die ry staan sy!Glo my
vry,die toppie laag gesak,die broekie hoog opgetrek-te pragtig.O sorry,dis
nie 'n meisie nie,dis 'n spierwit Mercedes SLK230(1999model)En
skielik kom sit ou Niek hier op my skouer en voor ek nog verby is,is 'n
plan gebore.Ek stop voor Ronat Motors,en soos die duiwel wil is die eerste
verkoopspersoon 'n aantreklike donkerkop.Sy staan nader en kyk die ryk
omie so op en af.Sy sien die begeerte in my oe glimlag.'Dametjie,seg
ek,weet jy iets van visvang?'Nie eintlik nie oom,hoekom vra oom?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar