Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

daar was 'n tyd toe ek en die ou vrou alleen die bed gedeel het.lekker snoesig gelepel le het,vir warmte en sommer maar net.maar nou is daar 'n wolf in ons bed.dis alles 'woes' se skuld.deesdae skryf ons ons lewe soos volg-voor ons sneeuwolf ontdek het-en daarna !sy kan nou knansuis nie gaan slaap(of die dag begin,'for that matter')voor ek nie gaan kyk het of 'sneeuwolf' een of ander kwinkslag kwytgeraak het nie.sy 'oeee' en 'aaa' oor sy pragtige kleinkinders 'shame' oor sy toon wat hy gestamp het,streel glad oor sy oulike boepens(hy moet blykbaar een he-so 'n oulike ou oom)nooi hom om by ons te kom kuier(verniet nogal !)sowat van 'n beheptheit met 'n vreemde man in my bed het ek nog nie gesien nie.as ek vloek en goeters se wat nie gepubliseer behoort te word nie,is dit swak karakter(want ek was 'n pastoor)maar raak hy die vulgerste goed kwyt,dan giggel sy soos 'n bakvissie(die vrou was 70,bid jou dit aan)sy het een fototjie(waarskynlik gedokter) van hom gesien,en hy is die held van haar lewe.smeer ek lekkerruik goed aan,sien ek sy kry so 'n 'lookin her eyes' en ek kan sweer sy hoor die wolf fluit vir haar.dinge is moeilik as 'n ander man in jou slaai krap(of bed).maar toemaar die storie van die wolf het gewoonlik 'n tragiese einde-wees gewaarsku !



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

WOLF
JY het moeilikheid! Groot trobbels, jy sal moet voet neersit!
7 jaar 10 maande 3 weke 6 dae 16 ure oud



Weerloos

deur Maangodin

Eroties Afrikaans - sodat ons in ons eie taal geprikkel kan word.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar