Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hallo al my woes vriende. Ek wil net groot dankie se vir al jul gebede en wense vir my besoek Woensdag aan my geliefde 5* (Groot Shuur Hospitaal) wat ek nou elke maand moet besoek vir behandeling. Tans nog bietjie swak en naar maar dit gaan al beter as gister. Ek is so dankbaar aan my Skepper vir al die geleende tyd wat Hy my skenk en ek glo daarin dat dit net deur al my vriende, familie, die gemeenskap en woes vriende se ondersteuning en gebede is wat my staande hou. Dankie vir al jul boodskappies op woes ek het dit hoog op prys gestel.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Dankbaarheid
Baie sterkte vir die pad vorentoe.. Moedhou..
5 jaar 5 maande 1 week 3 dae 5 ure oud


5* wense
wees jy sterk en weet jy is kosbaar my vriend.. ons bid vir jou
5 jaar 5 maande 1 week 3 dae 14 ure oud


Wat kan ons sê?
Net: ons bid vir jou en dankie vir jou moed en dapperheid wat vir ons iets leer.
5 jaar 5 maande 1 week 3 dae 22 ure oud


wense
In ons gebede is ons met jou. Sterkte my vriend
5 jaar 5 maande 1 week 4 dae 3 ure oud



Van ons ander lede

Kodeks

deur Nini Bennett

Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar