Gorrel

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek is n Afrikaans sprekende person van Engelse herkoms, en ek is nie skaam daaroor nie. Ek het Shakespeare se bloed in my, en ek het Eugene Marais se bloed in my. Ek het Lord Nelson se bloed in my, en ek het Jopie Fourie se bloed in my. Ek het Sir Isaac Newton se bloed in my, en ek het Jan Christiaan Barnard se bloed in my. Ek het die bloed van n nasie wat die wêreld verower het, en ek het die bloed van n nasie wat die Drakensberge oorkruis het. Ek is alle dinge vir alle mense as dit by Afrikaans en Engels kom, met die twee tale het ek suider Afrika deurkruis en kos op die tafel gesit. Saam het ons die rooi-gevaar aangedurf; saam het ons Demokrasie verdedig. Biltong en Pot-Roast; vereenig in Afrika vir alle tye…



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

engelse
Jou hart is op die regte plek.
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae oud


Welkom
Welkom innie klub, oul tjêp.
GvT
c];o)
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Maanvrug

deur Maangodin

Die, nou al berugte, eerste erotiese Afrikaanse roman.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar