Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het hom
Ek het hom gevind!
Mastag maar ek is bly !
"Die Ensiklopedie van Kommentare"

Ek beloof om dit vanjaar heel dikwels te gebruik.
Die doel
Om te kyk hoe hoog kan ek gemoedere opjaag!

Die boek het dit alles in!

Sterkte!
-As jy nie kan smile nie!

Willie F van Tonder
2012/12/26



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Smaail
en die wereld smaail saam jou. Huil en jy huil alleen. Daarom moet mens hard huil sodat mens kan simpatie kry. ge ge ge (hik)
8 jaar 3 weke 3 dae 6 ure oud


Definisie
Jy sê jou sê en meen iets daarby.

Ek lees dit en kry 'n mening daarvan, dan sê ek my sê en meen iets daarby. Dit wil sê ek kan byvoorbeeld daarvan hou of nie. Ek sê my mening, dws. ek voer terug en laat jou daarvan weet wat ek dink.

Maar eers het ek die ander kommentators se menings gelees, en as ek sien dat my mening alreeds daar verteenwoordig is, laat ek dit so staan soos dit is, vermy dus herhalings.

As iets wat ek wil sê alte seer kon maak, skryf ek ,privaat' sodat dit nie as 'n openlike belediging aangesien kan word.

Ek lees met grootste interesse wat hier op die werf gestrooi word, maar is nie altyd geskik of vaardig genoeg om dít só te skryf soos dit moet wees. Dan swyg ek (frustreerd).

Ek skryf om gelees te word (nie net aangekliek te word nie) en hoop dat die mense my goed geniet en dat die kritiek goed sal wees.

Also: Kritiek of kommentaar of terugvoer kan positief of negatief wees, maar ook neutraal, en ek het aldrie soorte nodig om te hoor hoe my stuk aanvaar word
- om nodige veranderings of verbeterings aan te bring;
- om volgende keer beter te skryf.

En ek kommenteer met dieselfde doel wat jou werk aangaan.

Groetnis fanToom

NS: Ek wil graag jou ensiklopedie lees.
8 jaar 3 weke 3 dae 20 ure oud


Vrou met die mooie naam
. . . En ek bevraagd myself
"Hoekom ween die mense alsó indien niemand iets te seg het op die bydrae nie ?"
Skryf die bydraer om geprys te word?
Ek redeneer:
Dan moet die bydraer mos prysenswaardig skryf!
Het 'kommentaar'
'n Definisie ?
8 jaar 3 weke 4 dae 6 ure oud


Kommentare
Nou vra ek maar net weer myself: HOEKOM kommentaar ons nouweer?
8 jaar 3 weke 4 dae 6 ure oud


Opjaag?
Vanjaar, sê jy?

Willie, wat kom eerste: Kersfees of Nuwejaar?

Nee, maar ek hou dop...
8 jaar 3 weke 4 dae 7 ure oud


Kommentare
Praat jy nou van die jaar of van die een wat om die draai lê? :-)) ons sal maar onse smile oefen Sneeuwolf....dankie darem vir die waarskuwing hoor..
8 jaar 3 weke 4 dae 18 ure oud


Hoe nou?
Willem, watse kommentare waarop en deur wie?????
8 jaar 3 weke 4 dae 19 ure oud



Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar