Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende


Dit is amptelik 2015, en gee my krag —
Een van die grootste tragiese gebeurtenisse van ons moderne tyd gebeur onder ons neuse en niemand praat daaroor nie.

Vir die afgelope 20 jaar, het die woord demokrasie ʼn totale ander betekenis ondergaan. Dit het ʼn vloekwoord in die samelewing geword.

Dat waansin aangebreek het, is gewis.

Hoe dikwels hoor jy nou van ʼn kuur of behandeling vir wangedrag wat net ʼn paar jaar gelede as taboe beskou was?

Die waarheid is; dat ons regeerders van die hede, alreeds gevorder tot die punt dat enigiets moontlik is, dit wat ons nooit sou kon droom sou gebeur, nou wel moontlik is in ons leeftyd.

In 1955, het Dr Wie aangekondig; dat deur die kuur van selfverontskuldiging, die mens kan maak net wat hy wil, en hy sal skotvry daarvan afkom. Dit bring ons by die grootste mense slagting in die laaste 20 jaar.

Dit was bekend as 'n wonderwerk, een keer in ʼn leeftyd geleentheid.

Eie geregtigheid soos ...

    waansinnigheid
    verwoesting saai
    indringende doldriftigheid
    maniakaal
    berserk
    dwaalbegrip
    pneumatologiese siekte
    sielsiek
    geldsug.....


Al hiérdie siektes, kan dit nog behandel word?

Die mees ongelooflikste is ...

Dit is net die begin van alles!

Die Goue handdruk regeerders is in die middel van onheilspellende fantasieë!

    nuwe valse beloftes

    nuwe denkrigtings

    nuwe terapieë vir breinspoeling

Al hiérdie dinge wat gebeur op die voorpunt van hierdie nuwe rewolusie, sal die deelnemers ongelooflik ryk maak!

Dit is werklik ʼn een keer in ʼn leeftyd geleentheid!

31/12/2014.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

goue handdruk
lekker gelees
4 jaar 5 maande 3 weke 10 ure oud


revolusie
arnold jy raak nou n teer puntjie aan. die sogenaamde nuwe demokrasie word pragtig in hierdie werk van jou omskryf
4 jaar 5 maande 3 weke 1 dag 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

IN DIE AANSLAG OP DIE KLEUR VAN ONS VELLE VAL ONS BLOED OP DIE GROND

deur http://www.woes.co.za/

FIKTIEWE VERHAAL WAT DIE ONGELYKHEDE VAN ONS VERLEDE EN HEDE BLOOTLê.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar