Gorrel

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek glo nie dat mense letterlik van die dood af sal opstaan nie. As jy dood is, is dit vir altyd die geval. Dit is permanent. Die res is oorsaak en gevolg. Net soos wat jy saai, so sal jy maai. As jy rotse teen ʼn berg afrol sal ʼn rots-storting dalk sekerlik voorkom. Ons is verantwoordelik vir onself.

Of daar een of ander groot hiernamaals is, in ʼn ander tyd of plek, of ander dimensie; is debateerbaar. Dit kan nie wetenskaplik bewys word nie, maar is meer ʼn kwessie van geloof. Wie het ooit al die antwoorde? Liefde en haat bly menslike einskappe waarvoor daar geen reels en verduideliking is nie.

Bly getrou aan jouself en veg die goeie stryd; dit is al wat vir vlees en bloed bestem is…



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Lewe en Dood
Ek persoonlik glo in die dood EN die hiernamaals.

Hierdie is net n kort stukkie ter illustrasie.

Dankie...

4 jaar 5 maande 1 week 2 dae 19 ure oud


Hiernamaals
Een Gog sê jy.....en geen hiernamaals? Mmmmm, nou wonder ek.
4 jaar 5 maande 3 weke 3 dae 21 ure oud


Vlees en bloed
Ja, maar wat hou die vlees en bloed aanmekaar?
Daar's iets wat ons ,siel' en ,gees' noem.
Dáár moet ons na die vraag na ,hiernamaals' gaan soek.
GvT
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 16 ure oud


My Oortuigings
My eie sienswyse is die van een God; Monothiesme. Dit is seker want dit is onmoontlik...
4 jaar 5 maande 3 weke 6 dae 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kroniek van die Suid-Afrikanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Beskryf die geskiedenis van die ou SA Weermag vanaf sy stigting in 1912 tot sy ontbinding in 1994. Die SA Weermag se voorgeskiedenis word ook weergegee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar