Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het in 2010 'n gedig geskryf "Namib SMS roepseine" 'n Maand gelede deel my oudste seun my mee dat hy 'n pos aangebied is met Toyota te Walvisbaai en hulle gaan die aanbod aanvaar. Ek stuur hom toe die gedig wat ek in 2010 geskryf het en se dat ek nooit in my wildste drome sou droom dat my seun die roepsein sal kry en soontoe verhuis toe ek die gedig geskryf het nie. Hy skryf terug dat hy die gedig sal raam en in sy sitkamer hang en hoop dat hulle ook na dertig jaar so sal voel oor die Namib. Snaaks hoe die lewe skielik 'n draai met jou lewe maak.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Namib
eendag sal ek ook die skoonheid van die Nanib gaan besoek en beleef.. intussen beleef ek dit tussen geskrewe reels en fotos...
5 jaar 10 maande 1 week 6 dae 6 ure oud


Namid
Ja die lewe maak snaakse draaie met mens, ek sal ook die gedig wil lees, kan jy dit weer plaas asb :)
5 jaar 10 maande 1 week 6 dae 13 ure oud


My geboorteland ...
Das Südwesterlied

Hart wie Kamehldornholtz ist unser Land
Und trocken sind seine Riviere
Die Klippen sie sind von der Sonne verbrannt
Uns scheu sind im Busche die Tiere

Und sollte Mann uns fragen:
Was hält euch denn hier fest, ja fest?
Wir könnten nur sagen, wir lieben Südwest!
5 jaar 10 maande 1 week 6 dae 18 ure oud


Ano
Namib
Sal jy dit weer plaas, seblief?
5 jaar 10 maande 2 weke 4 ure oud


namib.
duits-wes Afrika, later Suid-wes afrika en nou Namibië is n land met n geweldige interessante geskiedenis. dit is n land met n vreemde bekoring en tog tans een van die rustigste lande wat daar is
5 jaar 10 maande 2 weke 4 ure oud


***
Ek gaan nou jou gedig soek.
5 jaar 10 maande 2 weke 5 ure oud



VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

deur Johann P. Boshoff

"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar