Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

wanneer jy 'n siekbed agter die rug het,of net 'n nag waar die slaap gewyk het, of dit vanwee hoesbuie of pyn of ander smart kon wees.wanneer 'n nag van twaalf ure voel soos miljoene ure,dan word die digter se pragtige woorde so waar.in die middel van die nag is donker gedagtes stikdonker,onoplosbare kwessies onmoontlik en ongeloof dik en donker en ondeurdringbaar.maar dank God vir die wonder van die dageraad,wanneer die dun goue randjie op die horison verskyn en daar skielik,asof van nerens net 'n klein bietjie hoop sy teenwoordigheid aankondig.alles is nie verlore nie,tel op jou kop en kyk weer mooi,vandag kan alles verander.eensaamheid wat in die koue van nag, die enigste metgesel blyk te wees,wyk stadig voor die aankondiging van lig en lewe en liefde.'n koue.kille nag,vol onheil en gevare, wyk voor die geskarrel van mooi en rooi en lewe.
en wanneer jy terugkyk,selfs na die vreeslikste nag,of siekte of smart,en die son in al sy wonder jou omvou,weet jy daar is hoop,daar is more en 'because He lives,I can face tomorrow"



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Dankie
Hoopvolle woorde.
7 jaar 10 maande 2 weke 3 dae 4 ure oud



Van liefde en so ...

deur Robelle

Verse oor liefde in blom, in krisis, verlore ... verwerkte grappies in digvorm



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar