Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ek is seker die skepper het die skepping van die vrou aan een van sy assistente toevertrou.daar is nie 'n manier dat hy self so 'n ingewikkelde stukkie werk kon toekaat nie.seker was die kontrole stelsel ook daardie dag in gebreke anders sou iemand in die produksielyn agtergekom het die bedrading is foutief.die verdere bewys is dat dit duidelik is die assistent het verskeie pogings aangewend toe hy agterkom daars fout,met die gevolg is poging op poging het gevolg.die uiteindelike produk is soos hierdie nuwe toerusting wat verpak is met 6 anderskleurige houers wat pas op die werklike toerusting.toe volg die verpakking,en met al die ekstras is die pakkie te klein en word dit ingeforseer wat onmiddelik 'n stresvolle situasie induseer.die verspreiding is ook hanteer deur iemand wat nie sy werk geken het nie.blonds is duidelik afeskeep in sekere dele en weer oordadig gelaat in byvoorbeeld Swede en Holland ensovoorts.by sommige is die haardos totaal oordoen en die lippe hopeloos te groot.en dan,vir een of ander rede, is daar hopeloos te veel geproduseer.nou vra ek jou,wat het daardie dag in die hemel gebeur ?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Vrou
Ek gaan vir jou verduidelik, maar wees verseker jy sal nie verstaan nie. Practice makes perfect, dis 'n feit soos 'n koei. Eers is die man gemaak(practice), hy het vir 'n paar dae rondgeloop, alleen. Die tyd was nodig om al die foute uit te wys. En toe was die vroue gemaak(perfect) en al die foute was uitgeskakel. Ook die rede hoekom jy nie kan of sal verstaan nie. Verstaan was nie 1 van die komponente van die man nie.
8 jaar 8 maande 3 weke 19 ure oud


:
Pittige stukkie. Dit is juis ons onvoorspelbare hormoonaangedrewe aksies wat julle manne so op julle tone hou. Moet nooit 'n vrou probeer verstaan nie. Wees maar net lief vir ons :)
8 jaar 8 maande 3 weke 1 dag 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

vir koeitjies en kalfies

deur Doret Johnstone-Robertson

'n Lekkerleesboek met kort stories vol liefde, spesiaal vir vrouens en kinders.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar