Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

gisteraand was dit rerig koud
'n hele 12 grade bo vriespunt !
om dit te verstan moet jy weet
ek bly by die see,vir ons wat
nooit ryp ken nie,nooit sneeu
sien nie,nie kan verstaan waaroor
al die bohaai in die winter oral
oor die wereld nie,vir ons
was dit gisteraand rerig koud !



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Sonsoene

deur Doret Johnstone-Robertson

In hierdie versameling verse is daar telkens verwysings na die natuur: die son, die maan, die sterre, blomme, seisoene; en ook na God - die bron van inspirasie, vrede en vreugde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar