Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek meen,as Aardige Afrikaner goed kan se,en daarmee wegkom,dan kan,moet ek, ook iets se.Ek weet, ek is nou nie so slim soos hy nie,ek ken helfte van sy woordeskat nie.maar ek gaan iets se.O gaats,nou het ek so gegorrel, dat ek vergeet het presies wat ek wou se! Dit was iets oulik,dit was veronderstel om inspirerend te wees. Ek dink ek wou praat oor die lewe,of die ouderdom,of die hemel of die hel. Of was dit siekte en kwale ? Ek belowe,ek skryf dit volgende keer neer.Nogmaals jammer.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

?
Ek hou nie van komplimente nie, veral omdat dit gewoonlik 'n verskuilde agenda verberg, so ek sal hierdie as kritiek aanneem en try minder wize wees. Wie fool ek nou? Net myself. Ons is maar elkeen gevorm deur dieselfde Heelal en elkeen wys in eie reg in ons eie lewens.
8 jaar 5 maande 3 weke 3 dae 10 ure oud



Wie Praat Nou? Boek 1 - ʼn Gids na die wêreld van Geestelike Energie

deur Thalita Goosen

Wie Praat Nou? Boek 1 - 'n Gids na die wêreld van Geestelike Energie - is die eerste van 'n reeks opeenvolgende boeke wat vanuit 'n geestelik/wetenskaplik/sielkundige denkrigting onderrig. Hierdie reeks boeke is gemik op daardie mense wat gereed is vir 'n hoër Waarheid en reguit antwoorde.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar