Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

daar is tye wat jy sulke woorde so goed verstaan.ek is 65 en dan kom die oomblikke dat jy na jou ma verlang.sommer na iets verlang wat jy nou,nie more nie,nou,nodig het.dis ook nie altyd 'n regte iemand nie,soms is sy sonder naam,jy verlang maar net na alles wat kom gewees het,wat fout gegaan het.jy wil sommer net huistoe gaan,na mamma toe.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Lucas

deur Karlien van der Merwe

Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar