Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

!!! GASTEHUIS PARADYS !!! kalamiteit !!!  die rompslompramp!!!

Liewe, beste Almal,
°    eerstens, dankie dat julle totnogtoe geduld met my verhaal gehad het!
°    Tweedens, ek's jammer as alteveel germanismes die ding verderf  skryf gerus as dit plaag.
°     Derdens, weens die lengte van die kapittels: Ek het probeer om tussenafsnitte in te bou sodat iemand kort afstande kan lees en kan môre weer terugkom en verder lees.
°    En vierdens, lappielaastens, tydens die ombou en rangskikking en herrangskikking het 'n paar kapittels verlore geraak.

    Ek het GEWEET dat iets êrens kort, maar presies wat en veral waar kon ek nie uitvind nie. Totdat ek die woordgetalle begin vergelyk het met my datei-kopië en gesien het dat twee kapittels in my eie (datei-)rekords nie vookom nie, en twee ander kapittels in my woesrekords weg is. Nou het ek dit gevind en die twee kapittels TWAALF A en vermoedelik TWAALF B gaan in my lys <Ander kortverhale deur Toom> op my profiel Kapittel neëntien verskyn. Daar sal hopelik genoeg kruisverwysings aan die begin en einde van alle betrokke kapittels wees om as „navigasie" te dien.

    Tja, hy wat nie kan skryf nie, kan tog sy tyd verbring (vermors) met <trivial pursuits>  in sy tikmasjien!

    Mos.

    Nè?

    Groetnis vanToom-Tof-Tuh

!!! GASTEHUIS PARADYS !!! kalamiteit !!!



ëëëÏïïïï„„„



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

kalamity
Sowaar mos nè?
Ditto vir Bismarck.
Auf Wedersehn of so iets.
4 jaar 4 maande 1 week 4 dae 20 ure oud


"
Herr Toom
Moenounie dat 'n los kapittel hier of daar, jou lekker vertel in die wiele ry nie.
Geniet jou skryfwerk!
B
4 jaar 4 maande 2 weke 21 ure oud



Sirkeldans

deur Driekie Grobler

'n Vars briesie van inspirasie en genotvolle saamkuier



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar