Gorrel

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die mees beskrywende GAT-konnotasie is vir my die Afrikaanse leenwoord gatvlieg van die Engelse gadfly (perdevlieg of steekvlieg). Sal eersdaags die woord in detail illustreer in die Oudnoorse mite - Hoe Thor sy hamer gekry het.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Gat
Nou dit sal nou interessant wees om te weet. Dankie byvoorbaat!
4 jaar 7 maande 1 week 2 dae 17 ure oud


Gat
Ek wonder of het die vlieg regtig om die perd se gat gedraai of is dit net 'n mite?
4 jaar 7 maande 1 week 3 dae 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Toe Snoeks nog Snoekie was

deur Manie Jackson

“Toe Snoeks nog Snoekie was” Is ‘n storie wat vertel word deur die klein malteser, Snoekie. eindlik is die storie vertelle my ma , Babs Lourens. Dit is die storie van al haar mense en die ander diere wat op die kleinhoewe net buite Pretoria saam met haar gebly het. Dis werklike gebeure en mense, dit begin ongeveer in 1995 – oor ‘n tydperk van ongeveer 6 jaar, geen fiktiewe karakters nie, net die gebeure uit die jong hondjie se oogpunt.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar