Gorrel

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hoor ek nouriedag 'n interessante stelling oor die verskille tussen digters en fisici, wanneer dit oor hul onderskeie skryfwyses en/of voordragte handel.

Die digter probeer om met ingewikkelde taalgebruik en onduidelike/dubbelsinnige sinsnedes, eenvoudige en oorbekende gebeure, emosies en wat ookal te beskryf.

In teenstelling hiermee verduidelik en vertel die fisikus jou van die mees ingewikkelde en onbekende, in die eenvoudigste en mees verstaanbare taal van iets waarvan jy nog nooit gehoor of ervaar het nie.

:-)



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Gedugte kuns...
Die digter wil jou laat dink en die fisikus wil jou laat verstaan, lyk dit my... Ek mis veral die Woes-skrywers soos Ontluiker en Grevilman by wie ons baie kon leer.. Darem is jy nog hier!
3 jaar 11 maande 1 week 3 dae 12 ure oud


Dug
Presies nes dit is, Bismarck
3 jaar 11 maande 1 week 5 dae 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Oak Seed

deur Rachelle du Bois

Alicia Venter was a cool librarian with her life and her career mapped out. Until she looked into the compellingly familiar eyes of a stranger. She was shaken to the core. Why was she so powerfully drawn to the stunningly attractive Martin Blythe, yet they’ve never met? Martin Blythe was rich, he was a successful engineer doing research in the university library. And then he looked into the familiar green eyes of a strange young woman. The earth moved for him then as he recognised her somehow. In an instant he knew she was a part of him without which he could not live. Would these two people find the answer to the strange coincidence that kept pushing them into each other’s lives? Would they resist or choose love?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar