Gorrel

Titel: Geselsie
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hallo al julle woesters. Jammer ek was die laaste tyd stil en nie julle stories ens geslees nie. Was nie so gesond met die MG nie en was weer weg vir my Gummybear juice wat my ook laat sleg voel het.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ano
Gesels
Hallo Schatz. Hoop jy voel gou beter :-)
5 jaar 1 maand 3 weke 6 dae 2 ure oud


Geselsie
Bly jy is weer terug by ons. Soos Toom sê, laat waai maar weer.
5 jaar 1 maand 4 weke 10 ure oud


En . . .
ons hoop jy voel en is nou weer beter? Welkom terug!
5 jaar 1 maand 4 weke 16 ure oud


Nou's jy weer daar
Welkom terug.
En laat waai maar weer.
5 jaar 1 maand 4 weke 18 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar