Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Sien nou net ( tot my verbasing ) , op my Woes-Statistieke dat my Aantal kere gelees ,verander het van meer as 700000 na net so minder as 300000 .
( Moet noem dat daar in woes se begin ñ ander gebruik was om die Statistieke te bepaal.
En dat dit so 2 jaar terug of so verander is na ñ Internationale standaard of iets...so die ouer woesters se statistieke was dus die somtotaal van twee verskillende metingsmaniere.....)
Anyway....
Duidelik is die Statistieke nou aangepas na die een manier toe.....vandaar die meer as 300000 Kere gelees , wat oornag verdwyn het...
Natuurlik..toe dink ek dadelik aan een spesifieke persoon hier op woes….. wat se Aantal kere gelees elke dan en wan in die Nuusbrief en ander plekker adverteer word ( is?)….
Ja..meeste van julle kan raai aan wie ek toe 1ste gedink het.....
So..met ñ paar klieks toe is ek op die persoon se profiel....
Jip.
392000......
Shame..meer as die helfte van sy ‛hits’ is gone.....(soos meer as die helfte van myne ook.).
En seker meer as die helfte of so van klomp skrywes.

Giggel .

Sekere menses al van hulle Happies ( Gorrels ? ) moet gaan verwyder….en hulle Profiele gaan aanpas.

En dis nie eers 1 April vandag nie !

Groete met ñ breë warm glimlad en ñ groot giggel .

Dit is lekker om te lag .


( 19/08/2011 09h33 )



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

♥..♫♪ ☼ ♂♀ ► vrede vir jou
Die feit dat jou Dell rekenaar sommer mal gaan of sommer net stol, beteken nie dat dit 'n slegte rekenaar is nie. Dalk het jy net 'n verkeerde knoppie gedruk of so iets. Al wat ek probeer sê is moet nie te vinnig oorreageer nie.

Wanneer daar besig is met programmering op 'n stelsel kan sulke foute voorkom. Dit is nie nodig om 'n groot bohaai daaroor op te skop nie. Indien die programmeerder bewus gemaak word van die probleem dan kan hy gaan kyk waar die fout is en die probleem oplos. Die data is steeds daar, dit word net nie raak gelees deur die program nie. Jou statistieke is op die oomblik weer reg soos wat ek kan sien. Byt vas ek is hopelik oor 30jaar daar, smile.

Koel bietjie af en geniet 'n bier of twee vir my part.
8 jaar 4 maande 4 ure oud


hahahaha ....
.... let's do the time`warp again ♫

8 jaar 4 maande 6 ure oud


Giggel .. hierdie is nie 'n kommentaar nie
Jy is baie, baie stout Rudi!

Gaan staan nou dadelik in die hoekie!
8 jaar 4 maande 10 ure oud



Oak Seed

deur Rachelle du Bois

Alicia Venter was a cool librarian with her life and her career mapped out. Until she looked into the compellingly familiar eyes of a stranger. She was shaken to the core. Why was she so powerfully drawn to the stunningly attractive Martin Blythe, yet they’ve never met? Martin Blythe was rich, he was a successful engineer doing research in the university library. And then he looked into the familiar green eyes of a strange young woman. The earth moved for him then as he recognised her somehow. In an instant he knew she was a part of him without which he could not live. Would these two people find the answer to the strange coincidence that kept pushing them into each other’s lives? Would they resist or choose love?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar