Gorrel

Titel: Groot gat
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hier is 'n nuwe spreekwoord in Afrikaans vir julle woesters.

"As jy 'n groot broek wil dra moet jy 'n groot gat he."

Dit beteken dat as jy 'n hoe pos wil beklee of 'n voorsitter van 'n organisasie wil wees, of 'n president van 'n organisasie of land, dan moet jou gedrag by jou amp pas en jy jou nie skuldig maak aan iets wat daardie amp negatief beinvloed nie. Dan moet jy reg laat geskied aan daardie pos of amp wat jy beklee, anders sal die broek of te klein wees of jou gat te groot wees vir die broek wat jy aangetrek het. As jy so 'n amp aanvaar moet jy die wyshede wat Salemo verkondig in sy Spreuke in die Bybel gaan oplees en toepas in jou lewe om 'n sukses van jou amp te kan maak sodat jou broek by jou gat kan pas. As jy die amp nie met wyheid regeer nie kan jy verseker wees dat daar 'n gatslag vir jou wag of jy gaan jou naam sommer net eenvoudig gat maak.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

*
Ek het nou lekker gelag, omdat ek soos Ano gedink het. Dit is skerp.
4 jaar 6 maande 4 dae oud


Gat
Applous vir jou! Puik bedink en bespreek!
4 jaar 6 maande 4 dae 23 ure oud


Ano
Gat
Oh. Net toe ek dog dis anderkant toe om... Jy weet, eers die groot gat, dan die groot broek. :-D
4 jaar 6 maande 6 dae 22 ure oud


GROOT GAT
groot waarheid
4 jaar 6 maande 1 week 9 ure oud


groot gat
Hier's die gaatjie in die middel van die see lyk dit my!Hier het jy wraggies nie in die gat van dommigheid getrap nie! Nogal 'n skerpetjie!
4 jaar 6 maande 1 week 19 ure oud


groot gat
hehehe dis eintlik so eenvoudig.. sorg dat jou broek pas!!! Baie goeie raad hierdie en ek hou sommer baie van die nuwe wysheid
4 jaar 6 maande 1 week 21 ure oud



N VERGANE ERA

deur neels claasen

spoorweg staaltjies en verhale uit die verlede



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar