Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek is maar stil, maar julle moet my verskoon. Voel nie so lekker nie het weer my maandelikse chemo gekry(Gummy bear juice) Het nou drie agter die rug. Moet nog drie kry vir die volgende drie maande. Het ten tyde van my besoek aan Groote Schuur ook by die dame ingeloer wat ook soos ek aan MG ly en vir wie ek gebede gevra het. Dankie vir julle gebede. Danksy daarvoor is Sy is nou af van die asemhalings masjien en in die gewone saal, maar moet nog suirstof kry totdat haar long spiere genoegsaam herstel het sodat sy maklik asem kan haal. Groetnis aan jul Woesters



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

juice
ai die aaklige "juice"!!! maar kom ons troos ons ook daaraan dat dit met al die aaklige nagevolge ook help en gesond maak ... sterkte my maat en jy is altyd in my gebede
5 jaar 4 maande 1 week 4 dae 4 ure oud


Gummy
Ek kom deesdae min op woes inloer, maar bid saam. Sterkte schatz.
5 jaar 4 maande 2 weke 1 dag 7 ure oud


Gummy
Ai schatz ek hoop jy voel sommer gou beter en jy moet n baie spesiale mens wees om jou nog oor ander te ontferm terwyl jy self siek is. Dankie
5 jaar 4 maande 2 weke 1 dag 23 ure oud


Gebede
So dra ons Woesters mekaar in ons gebede op. Lief vir my hele ou woestelike familie.

Sterkte vriend, bid vir jou.
5 jaar 4 maande 2 weke 2 dae 5 ure oud


Gummy
Baie sterkte vir jou. Ons bid.
5 jaar 4 maande 2 weke 2 dae 7 ure oud


gummy
Ai man baie sterkte dit kan nie maklik wees nie. ons bly bid vir julle
5 jaar 4 maande 2 weke 2 dae 12 ure oud


GUMMY BEAR jUICE
Daai juice wat hulle in my are laat inloop noem ek sommer gummy bear juice, want dit maak jou regtig gummy en baie naar en siek vir 'n paar dae.
5 jaar 4 maande 2 weke 2 dae 17 ure oud



Van ons ander lede

KIEKIES

deur Kiekies

'n Potpourri van aardse en menslike insidente, wat wissel van skreeusnaakse humor tot hartroerende tragedie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar