Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek is te vet ! Nee,ek is oorgewig,nie baie nie,seker so 15kg.
So is dit die afgelope 59 jaar.Ek is op 'n dieet van dat ek kan onthou,het al honderde kilogramme verloor,al dieselfde opgetel.Ek is onherstelbaar lief vir sjokelade,vir braaivleis ag vir alles wat lekker is.Maar ek drink al jare soetmaakpilletjies saam met koek ens.Dit was makliker toe ek op 40 begin deelneem het aan langafstand wedlope.Toe kon ek eet wat ek wil ,ek oefen net 'n bietjie meer,en alles is onder beheer.Maar,ek was nog altyd effens oorgewig.Die vet ou,loop saam met my vandat ek kan onthou.
Maar hierdie keer gaan dit anders wees,ek het vandag ophou eet.Na al my soektogte vir dieetprogramme,en pille en geheime oplossings,het ek dit nou gevind.'n Slim ou op die internet se dis maklik,hou op eet !
Ek het vanmore begin,en ongeag van wat my vrou se,hierdie keer gaan dit anders wees !
Ek onderneem om u,dierbare leser,op hoogte te hou van my vordering.Vir u wat my wil beloon,ek is mal oor 'Lindt' sjokkelade !



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ophou eet
Mmm, laat my dink aan 'n storie van 'n boer wat gekla het in die droogte oor sy perd hom soveel geld kos en dat hy die perd gaan leer ophou eet, wel 'n paar weke later toe vra die ander boer hom nou hoe gaan dit, toe sê hy, "man dit het goed gegaan, maar net toe hy dit mooi regkry, toe vrek hy"!!

Katvoet!
8 jaar 11 maande 5 dae 13 ure oud


youlanda oosthuizen
youlanda oosthuizen
hierdie keer gaan dit anders wees
Ek hou jou dop johnie007!!
8 jaar 11 maande 6 dae 1 uur oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Vader, vergeef

deur http://www.woes.co.za/

'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar