Gorrel

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hoekom sal ek die mooi land wil verlaat en boonop gaan dit lekker hier.
Ek kan:
steel soos ek wil selfs van onbevoegde kieds.
Moor soos ek wil.
Verkrag soos ek wil.
Drink soveel ek wil, drank, koffie, pille, coke ens
Smokkel met wat ek wil,
Ry soos ek wil,parkeer, stop waar ek wil sit net jou waarskuwingsligte aan. Ek mag selfs by n dubbellyn oorsteek en so vinnig of stadig ry soos ek wil. Dubbelparkeer ens.
Ek mag indruk in toue en borrels blaas en snuif soos ek wil.
Ek mag laat kom vir werk en wegbly soos dit my pas.
Ek kan kontrakte kanselleer soos ek wil(ek hou van die een)
Ek kan my kinders grootmaak soos ek wil.
Ek kan my man los as ek wil.
Ek kan aanhou en aanhou met al die mags.......(gelukkig is daar nie baie moenies nie)
Al reel in die land wat nog geld is: JY MAG NIE ROOK NIE. Gelukkig rook ek nie so ek is onskuldig aan die landswet.
NS en as jy n polisieman, landros ens is, is jy heeltemaal vrygespreek van al die wette. DAN MAG JY MAAR MAAK MEER AS ANDER, DOEN SOOS JY WIL.
Sjuit...hulle bevind mense skuldig om hul eie foute toe te smeer.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

za
welkom in die land van melk en heuning
7 jaar 7 maande 1 week 4 ure oud


Verlaat.
Gaan lees my Ver van jou goed. Dis nie aldag lekker in 'n ander land nie.
8 jaar 2 maande 7 ure oud


ZA
ZA en SA is een en die selfde plek. ZA is net die internasionale naam vir SA. Seker van Nederlands waar die "Z" klank "S" geword het. Ek weet want ek is Nederland afkomstig
8 jaar 2 maande 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

vir koeitjies en kalfies

deur Doret Johnstone-Robertson

'n Lekkerleesboek met kort stories vol liefde, spesiaal vir vrouens en kinders.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar