Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het nou uiteindelik tot 'n insig gekom wat my lank ontwyk het. Eintlik het ek dit meer onderdruk as ontwyk. Dis nie gelowiges of ongelowiges wat my irriteer en noop om te reageer nie. Dis dom mense wat my irriteer en dit is vir my 'n moerse probleem want, nevermind.

Ek bieg ek is sondig, ek ly aan hoogmoed op grond van intelligensie maar moenie worry nie ek is al lankal besig met 'n plan wat sulke dinge betref. Ek moet nog net die regte kombinasie chemikalieë in my brein kry dan sal ek ook dom word en dan kan ek nie meer hoogmoedig raak nie. Slim nê?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Wat het geval?
Myne het ook geval. My gat af gesoek om dit te try vind. Toe ek opkyk is die hele gemeente al buite sig vooruit.
Ek is nou 'n agtergeblewene.

Happiness oorlat jy kon inhaal.
9 jaar 1 maand 1 week 1 dag 20 ure oud


Hoe wens ek nou
ek was 'n agtergeblewene
9 jaar 1 maand 1 week 3 dae 1 uur oud


-
Het die baas nou vir slim gevang?
9 jaar 1 maand 1 week 3 dae 5 ure oud


-
Ek dink dis deesdae nogal 'n kompliment om 'n agtergeblewene te wees! Dink net: jy kry als verniet! Van werk, tot huise tot staatstoelaes.
9 jaar 1 maand 1 week 3 dae 7 ure oud


'
Foeitog!
Agtergeblewenes soos jy het dit regtig nie maklik nie.
9 jaar 1 maand 1 week 3 dae 9 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar