Gorrel

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die heelal, wat sonder begin of einde is, werk soos die binnekant van n duur Switserse horlosie. Die dryfveer agter hierdie ganse skepping staan bekend as ‘Die Oer-Knal’. Elke planeet en konstelasie maak deel uit van die ontelbare ratte en wiele wat eindeloos en perfek saamdraai ten einde n groter doel te verrig. Alles werk saam vir n groter rede. Elke oomblik is perfek bereken; elke geboorte en strefte – elke lewe. Alles is harmonie en balans. Alles is tydsberkening. n Droom of n masjien? En steeds draai dir ratte ewig; sekonde vir sekonde, en uur vir uur. n Meesterstuk van vakmanskap deur die groot Switserse Klokmaker daar Bo…



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Die Plan
Die mens wik maar God beskik.

Dankie vir die kommentaar...
4 jaar 1 maand 6 dae 11 ure oud


die eeue oue vraag
Het ons 'n vrye wil?
4 jaar 1 maand 6 dae 14 ure oud


Dankie.
n Droom binne-in n droom.

Dankie vir die lees...
4 jaar 1 maand 1 week 5 dae 15 ure oud


Heel-al
Groter as wat ons kan droom of voorstel!!
Baie goeie vergelyking.
4 jaar 2 maande 3 weke 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Reistog van Genade

deur Hannelie

My genade reistog van diagnosering van bipolariteit en my reistog na die veiligheid van God se Arms



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar