Gorrel

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

sal iemand ooit, ooit jou gevoelens beleef wat jy beleef het in n hospitaal?? Hoekom moet mens hospitaal toe as God genees. Vrae en vrae? Is mense in beheer geplaas in plaas van JHWH? vrae wat by my opkom. Weereens die Calfinistieste beskouing / versus die BYBEL. Jammer mense ek sien wyer as die tradiosenele argumente. Dokters wil net geld maak, genereer. Jammer maar dit is waar



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Nico
Calvyn kom uit die Protestandse geloofsleer en het dinge in die kerk probeer verander. Niemand mag aan die Woord peuter nie.
Hoekom moet predikante gelegitmeer word (dit beteken wettige toelating tot bediening tot amp as predikant) Waar staan dit in die bybel? Ons is almal verantwoordelik vir die uitbryding van Sy Koninkryk. Wat is n predikant? n Bedienaar en waar staan hy, op n kansel. Wat is n kansel? Verhewenheid waar op die predikant staan. Verder het kerke dogmas. Wat is dogmas? onomstootlike leerstellings, nie aan beredenering onderworpe nie. Dogmatiseer? Iets beweer sonder enige bewys.
Hoop dit maak sin.
8 jaar 1 maand 1 week 6 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

N VERGANE ERA

deur neels claasen

spoorweg staaltjies en verhale uit die verlede



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar