Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Hierdie is nie ’n advertensie nie,dis bloot inligting wat ek tuis wil bring by my mede skrygenote.Iemand moet vir u die volgende feite voorle.
Het u geweet dat u deesdae see-uitsig erwe kan koop teen ’n kwart van wat dit 6 jaar gelede gekos het?Dat u erwe kan koop met see-uitsig vir goedkoper as wat ooit weer beskikbaar sal wees?Ek het gesien hoe '’n pragtige erf vir R100,000 verkoop word.Dat hier in my onmiddelike omgewing erwe met 270 grade see-uitsig vir R260,000 verkoop word.Hierdie eiendom is ses jaar gelede gekoop vir R600,000 en die eienaars het gehoop hulle gaan groot wins maak.Intussen het hulle heffings betaal vir 6 jaar en nou is hulle desperaat om ontslae te raak.'The long and the short' soos die ingelsman se' word wakker en hou op droom,maak jou drome waar!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Van ons ander lede

The Road to Eden

deur Rachelle du Bois

Once rich and still beautiful, Eve Vermont’s life was in tatters. She found a job as house manager with the wealthy and powerful Blythe family. She soon realised that the compelling Adam Blythe was determined to uncover the painful secret of her past. She was forced to accept that he wasn’t going to stop until he knew what brought her to Oak Manor but was she prepared to open up and allow him to know her as he intended? Or would she keep hiding from Adam and the world? Adam Blythe found a stylish, beautiful and mysterious woman in his home. As house manager. She was totally unsuitable for the job, and he felt compelled to find out more about her. And as he uncovered the layers of this incredible woman, his love for her grew and he knew he had to keep her at Oak Manor at all costs. But would she stay?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar