Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Geseende Kersfees en voorspoedige nuwejaar aan al die Woesters
Hierdie tyd van die jaar is my pen maar stil, want ons moet ten minste 1 ton suiker vrugtelekkers per dag produseer om al die bestellings vir die seisoen te vul en hierdie tyd van die jaar gaan dit maar deurmekaar. Daar is dan nie eintlik rus vir my en ou Schatsie, terwyl ander mense vakansie hou. Groetnis



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Krismis
Julle is hard besig om ander se lewens te versoet, wat 'n voorreg.
Wees geseend hierdie Krismis en bewus van waarom die fees gevier word!
6 jaar 2 maande 2 weke 21 ure oud


Kersboodskap
Schatz.. mag hierdie n ware Christusfees vir jou en jou geliefde Schatzie wees.. wees altyd geseend my vriend
6 jaar 2 maande 2 weke 2 dae 18 ure oud


Ano
Kersboodskap
Onthou tog net om jou vingers so nou en dan af te lek!
6 jaar 2 maande 2 weke 2 dae 19 ure oud


---
Vertel 'n bietjie van die vrugtelekkers; bestellings; ens.ens. Yummmm!
6 jaar 2 maande 2 weke 3 dae 12 ure oud



Weerloos

deur Maangodin

Eroties Afrikaans - sodat ons in ons eie taal geprikkel kan word.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar