Gorrel

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Toe ek die onderwerp sien, het ek die gedagte in my kies rond gerol soos 'n taai toffie:

Ek dink die meeste mense kies tog reg, die meeste van ons wil tog die regte ding doen. 'n Gesonde leefstyl 'n positiewe uitkyk op die lewe, hoë morele standaarde, 'n goeie lewensmaat en 'n goeie ouer wees en ons volle potensiaal bereik.

Die probleem is om ons keuses gestand te doen, as daar struikelblokke en klippe op die pad is, versaak ons die keuse. Ons kies nie die teenoorgestelde nie, maar soos 'n band wat 'n lek het, word die uitdaging van ons keuse bietjie vir bietjie pap. Naderhand het ons klaar, sonder om daaroor te besef 'n ander keuse gemaak.

Ek dink 'n mens moet elke dag net een ding kies, reg kies en die keuse uitvoer, al is dit net vir daardie dag. Wie weet dalk groei die regte keuse stadig maar seker.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

kies
Ek stem 100% saam. Goed gepen.
4 jaar 2 maande 4 weke 5 ure oud


Kies
Ja man, hierdie is 'n goed bedinkte rubriek. Dankie vir jou deelname en kom maak volgende week seblief weer so.
4 jaar 2 maande 4 weke 16 ure oud


Kies
Mooi gedoen en goeie raad.
4 jaar 2 maande 4 weke 19 ure oud


Kies
Goeie raad!
4 jaar 2 maande 4 weke 22 ure oud


Kies Wat behels kies
Die mens het nie meer die krag om sy keuse te volvoer nie.
4 jaar 2 maande 4 weke 1 dag oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

ENGELE EN ROWERS

deur Piet Schoombie

Vier-en-twintig lekker lees kortverhale, sketse en artikels oor uiteenlopende temas en situasies.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar