Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As jy nog altoos 'n kinderboek wou skryf, luister Woensdagaand 14 Januarie, na Skrywers en Boeke op RSG, so skuins na die 9uur nuus.

Stel 'n "reminder" op jou foon sodat jy nie sal vergeet nie. Luister op die radio of op die Internet by www.rsg.co.za.

Kry inspirasie.

Dan skryf jy in vir WOES SKRYF WOES en skryf daai boek!!!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kinderboeke
Hi Kiekies, jong, is die praatjie Woensdagaand 4 Feb (vanaand) of 14 Feb wat 'n Saterdag is? Wil probeer luister as die liewe goeie ou beurtkrag my toelaat. Dankie!
5 jaar 2 weke 3 dae 4 ure oud


Kinderboeke
Hulle sal seker oor illustrasies ook praat, neem ek aan. Dankie Kiekies :))
5 jaar 1 maand 1 week 2 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

slavin

deur Maangodin

Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar