Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

koop vir my vrou haar droom motortjie Hyundi Atos Ls Automaties.Nie nuut nie.2006 model.Pragtig,skoon,ruik nog splinternuut.Na twee dae ervaar ek 'n onrusbarende geluid,'n deur wat effens wind deurlaat en 'n klein rooi liggie flikker.Nie op die instrument paneel nie,hier in my kop.Vanwee ons natuurlike nuuskurigheid(my vrou s'n)soek ons altyd na die vorige eienaar om die geskiedenis van 'n motor na te vors.Kry in die mossienes(cabyhole)'n kaartjie wat bejaardes of gebrekkige persone by parkering onderskei.'n Joodse van.Google op Facebook en kry 'n paar soortgelyke vanne.Los boodskappe by 'n paar om my terug te skakel indien hulle ooit so 'n motor besit het.'n Halfuur later bel 'n apteker uit Kaapstad my.'Ek is die trotse nuwe eienaar van u motor''Onmoontlik' seg hy 'ek en my vrou is met die ambulans van die ongeluk af,van die wrakstuk,en het nooit weer die motor gesien nie,die assuransie het ons uitgetaal !
Die einde van die storie is dat ek onmiddellik die motor teruggegee het,die handelaar het gesweer hy het niks geweet nie.Twee weke later trap ons dieselfde stel af met 'n ander motor.'The moral of the story' Wees versigtig 'its a jungle out there'of miskien 'dog eats dog'
ns.Daar is niks verkeerd om 'n kode 3 voertuig(opgebou/oorgebou)voertuig te koop nie,solank jy weet wat die implikasies is nie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Lady en die Leeu

deur Rachelle du Bois

Sy is een keer gevang, maar nou is sý die jagter met die prooi in háár visier



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar