Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Snaaks, nè? Ek kan nie onthou wat ek voorgister vir ontbyt gekry het nie, ofskoon ons elke dag so-te-sê dieselfde eet.   

     Maar ek herinner my goed aan die naam van Annamarie, die rooikoppie met die sproete, wat in standerd drie voor my gesit het, en wie se hare ek in die inkpot „gedoop” het.

    Haar naam was Barbara.

    Groetnis phanToom

    c];o)...........................................................ooOoo...........................................................)o:[>



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kort en lang
...en so is dit, die ding van onthou. Of is dit die ding van vergeet? Nee wag, ek weet nie.
3 jaar 10 maande 6 dae 6 ure oud


ja . . . . maar
. . . . jy eet brekfis elke dag,
maar jy eet nie die rooikappie elke dag nie
3 jaar 10 maande 1 week 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

AFGODE

deur Piet Schoombie

Die aangrypende verhaal van 'n weeskind se stryd en strewe in 'n kinderhuis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar