Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het dit al in die verlede gedoen maar vir ‘n duidelike rede – dit is om ‘n storie in twee te verdeel.
Ek hou persoonlik nie daarvan nie – om ‘n in diepte gesprek te onderbreek nie . . .
Ek gaan hierdie bydrae in twee verdeel vir die eenvoudige rede dat die eerste plasing is die groot opsigtelike beeld en die tweede plasing is die naby , noukeurige, berekenende ontleding van die eerste se groter beeld.
Die fyner definisie diep binne die groter verborge . . .
Dit is soos klein tyd as die niggies kom kuier.

Die Esterhuizens was vier dogters en beeldskoon – Waar kry mens dan ook ‘n lelike vrou – dit bestaan mos niet ; die enigste lelike vrou is een wat nie . . .
Wat nie . .
Okei, wat nie ‘n Elvis Presley het nie.
Ek weet daar is natuur grappe. Dit is niks anders as natuurgrappe nie
Want:
Moet ek nou elke keer huil as ek hoor van een?
Ek is jammer, elkeen is jammer vir die mense wat twee slagtig gebore is maar gaan dit enigsins waarde toevoeg as elkeen elke keer huil indien pad gekruis word met sulke mense?
Nee, dis jammer maar so what?
Let life go on – for peet sake!

Daarom my stelling – eintlik maar ‘n dronkman-kroegstelling:
Alle vrouens is beeldskoon! Die enigste lelike een is een sonder ‘n Elvis Presley!

Okei, terug by Piet Esterhuizen se dogters
Wie het jou geleer van die lewe – van die fyner punte in die lewe. Dit is nou in die tyd voor TV en Porno en openbare gekafoefel soos in die een drink cum kuier plek op die Bult hier in die Heilige Potch.
Klim maar daai trappe na die donker verligte lêplek daar bo en as jy nie ten minste drie pare sien wat die fyner dinge van dit wat hulle liefde noem be-oefen nie, moet jy oge vryf en weer kyk – hulle is besig!

Wel in my tyd was dit die niggies. Ons het op ‘n wegkruip plek loop Dokter-Dokter speel en daar word mekaar bekyk, bevat en bestudeer en dan die skokkende, skrikwekkende onderbreking as een van die grootmense kom kyk waarom is die kinders so stil en op ons afkom:
“Wat de donner doen julle!”
En die heel grootse van alles is die stomende aanstorm van oom Piet terwyl hy daai breë belt afhaal en dubbeld vou.
Dan houvas die vrou wat die ontdekking gedoen het . . .
(Hoekom is dit altyd ‘n vrou – tannie of oud suster of oud puisie gesig niggie wat nie ‘n kêrel kan kry nie – haar Elvis Presley is seker net so lelik ?- wat die ontdekking kom doen en ons in ons studies onderbreek.)

Ja, dan word ons gehou vas dat oom Piet beurtelings elke een, neef en niggie ( steeds sonder broekie) agter die nek gryp, vooroor druk en daai belt fluit deur die lug en die rooi hale word later blou en swel in strepe.

Maar dit eindig nie. Want met die volgende kuier word na beter wegkruipplek gesoek omdat die bekyk en bewonder is mos nog nie klaar nie en die grootste gebeurtenis is as niggies try om ook so vêr en met ‘n straal te kan pie soos die neefs.

Ek vertel jou. Hierdie is ernstige sake want neef help – hy staan skuins by en lê vingers in met die optrek proses van Elvis se bek om die straal te help lig terwyl niggie bykans haar rug breek in die wydsbeen staan en agteroor buig om te presteer!

Okei.
Dit was nou net om te illustreer waarom ek my kuier in twee dele gaan deel.
Die tweede deel sal dus nie so ernstig wees soos hierdie eerste deel nie.
“Sien” dus later.

Willie
2014/10/01



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

1
Goeie ding van agter wees - ek kan dadelik na die volg gaan kyk.
6 jaar 3 maande 2 weke 3 dae 2 ure oud


Kuier
Ja Willie, dit was onskuldige pret daardie dae. Jy laat ons almal terug dink, lank terug. Ek is al 80, maar onthou die kinderjare soos gister.
mooi geskryf.
6 jaar 3 maande 2 weke 5 dae 6 ure oud


kuier
Willie dit was goeie dae daardie. vandag se jonges sal dit nie mooi verstaan nie
6 jaar 3 maande 2 weke 5 dae 9 ure oud


Ano
Kuier 1
Onskuld van die kinders tog. Vandag s'n weet al hoe die babas gemaak word laaaank voor hulle kleuterskool toe gaan!
6 jaar 3 maande 2 weke 5 dae 17 ure oud


Kuier
kan nie wag vir deel 2 nie oe haha stout ne
6 jaar 3 maande 2 weke 5 dae 20 ure oud



IN DIE AANSLAG OP DIE KLEUR VAN ONS VELLE VAL ONS BLOED OP DIE GROND

deur http://www.woes.co.za/

FIKTIEWE VERHAAL WAT DIE ONGELYKHEDE VAN ONS VERLEDE EN HEDE BLOOTLê.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar