Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit reën .
Lafenis vir die siel .
Ek en jy .
Op ons towertapyt .
Nat .
Laggend .
Vol vreugde .
Bruisend met lewe .
Ons soen .
Sag .
Innig .
En l l l a a a a a n n k k .
Jou mond is warm .
En ek hou jou gesig tussen my hande vas .
ñ Ster verskiet .
En ek wens …Ons was al in passieland .


( 09/12/2010 22h48 )
 



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

....
Mal oor die wonder-soete prentjie wat jy hier met woorde skilder!
8 jaar 4 maande 3 dae 22 ure oud


Heerlike gedagte!
'n LAFENIS vir enige siel!

Jy skets die prentjie baie mooi!
8 jaar 4 maande 3 dae 22 ure oud



Alles-in-een-toerustingspakket

deur Christo Nel

Wat Joyce Meyer gedoen het in Engels, doen Christo Nel nou in Afrikaans! Hier voor jou het jy iets unieks in Afrikaans. Leer om in Jesus se Naam mense te bedien, met behulp van die Alles-in-een- Potpouri-toerustingspakket uit die Nuwe Wyn-kelder!



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar