Gorrel

Bladsye:
Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit is ‘al weer’ sulke tyd.
Weer ’n ‘geklapte’ ou wat oortuig is:
“Vrydag, oormôre! (21/11/11 ) pas op, DOOMSDAY!”

Vat jou liniaal - 300 mm lang een – een voet in die ou taal.
Staanmaak dit op die grond.
Hou jou hand bokant dit, haal dit onder jou hand uit en sit dit bo-op jou hand staan-staan.
Verplaas die hou hand en hou dit nou op die verdere hoogte.
Die hou hand is nou twee liniale hoog bo die grond – 600 mm (twee voet)
Laat iemand ses blokkies ( 6x1kg) Rama Margarien, langsaan neer sit.
Wat jy sien is ’n mens!
600 mm hoog en weeg ses blokkies Rama se gewig
Sy is ’n 15 jarige pragtig, volmaakte meisie.
Die kleinste mensie op Aarde!
Nogal heel mooi ook!

Heidelberg, Transvaal – Gauteng.
Die AGS kerk word aangehaal. Ek weet nie of hulle die borge / verantwoordelike organisasie, is nie
Helena Jackson, Direkteur van die Uitvoerende Welsynsraad se kinder afdeling.

Ek praat van ’n Weeshuis in Heidelberg.
Monsters; Ernst de Witt en sy 1000x erger Daisy de Melcker vrou. Verona de Witt.
Wat hierdie twee monsters in hierdie weeshuis met die kinders aanvang, kon Alfred Hitchcock nie eers van droom nie!
Die briefie wat een kind vanuit hierdie Hell Gat geskryf het. Haar pynvolle hulp kreet na : IEMAND DAAR BUITE !

Helena sê: “ Ons het hulle- hierdie de Witt monsters- al in 2010 ‘gewaarsku’ om nie die kinders so te martel, pynig….nie!”
Kyk na hierdie twee gedrogte se foto’s. Kyk mooi, soos ek deur my trane en snikke.
Sien. Sien Frankenstein se drog maaksels!
Ek wil graag sien hoe lyk hierdie Helena en haar ‘raad’ se gesigte; Se oë!
Bestaan daar ’n kamera wat in staat is om die foto te neem?
KERK?

UFO…
OK. My plek is glo al bespreek.
‘Plek van veilige bewaring’

Ek het nou die dag geskryf van :
“Lewe daar buite.”
7 Augustes. Treverton Prep, Mooirivier, KwaZulu-Natal
Die kinders sien dit.
East Coast Radio word gebel:
“Hier sweef ’n ronde ding wat blou gloei en baie groot is.
Daar hang dit nou stil.
Daar trek dit weg
Teen afgryslike snelheid.

Dertien minute later.
Shelly Beach – 187 kilometer vêrder.
Sweef dit en die mense sien dit.
Wwwroemmmm…!
Verskiet dit die blou hemelruim in.
WEG …?
Nee.
Mount Klyuchevskaya Sopka, Rusland.
Die ding kyk hoe lyk die wêreld daar!


Dankie.
Ek het niks verder te sê nie.

Ek Verwys: Die heerlike koerant :-
Sondag - soos dit is.
16/22 Oktober 2011
.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

nuus
Is die wereld nie interresant nie...reken as ons nie nuus kon kry nie...hoe 'boring' sou dit nie wees nie!
7 jaar 11 maande 5 dae 15 ure oud


Gelees
Presies hoekom ek koerante vermy.
As die voorblad en agterblad en sudoku gedoen is, het ek klaar gelees.
Oningelig? Ek het nie 'n probleem daaarmee nie
7 jaar 11 maande 6 dae oud


Dankie...
... vir die nuus. Nou weet ek ook sommer wat in SA aangaan!
7 jaar 11 maande 6 dae 10 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar