Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Nie verniet het ek die bynaam 'Johann plannetjies'gekry en verdien nie.Gedurig planne,'schemes',geldmaakplanne,geldverloorplanne,drome,sommer baie verskillende drome.Gelukkig geld die reel: 'all's well that ends well'Ek sal meer regmerkies kry as verkeerdmerkies.Maar wat doen ek met die geraamtes wat agterbly van 'n plan wat gesneuwel het.Gewoonlik is daar darem nog 'n 'sucker' wat dit weer opraap onder 'smalls' of 'classifieds' of 'snuffelgids'maar selfs die uitkomste raak nie van alles ontslae nie.Soos nou! Ek koop honderde ou langspeelplate(33 and a third) van weleer op 'n veiling.Pragtige toestand,honderde ure se luistergenot,van kinderplate tot 'classics'.Ook koop ek ''converter' waarmee jy die plate deur die rekenaar op CD's kan sit of MP3.Maar toe,soos met vele ander planne,vind ek nie aanklank by die 'job' nie en siedaar,nog 'droom in skerwe.Nou moet jy mooi luister,ek adverteer nie,ek mag nie,maar miskien kan ek weggee?My droom deel met iemand anders.Indien nie,sit ek met 'n baie ongelukkige vrou wat my herhaaldelik elke dag herinner aan nog 'n plan daarmee heen.En nou moet sy om die hoop plate skoonmaak !Wat se die liedjie 'Help,is there somebody who can help'?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

-
Ongelukkig het hierdie monumente wat mens bou, onderhoud nodig, mens kan dit nie so vervalle laat nie. Dit is waar die vrou in kom, daardie onderhoud, haha.

8 jaar 2 maande 3 weke 6 dae 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gebroke Harts Gebede

deur Anze Bezuidenhout

Gebroke Harts Gebede is ‘n digbundel oor die einas van die lewe. ‘n Soeke na liefde op ‘n stormagtige pad. Mag hierdie bundel vir die leser ‘n pad na herstel aanwys. Die diepe besef dat jou krag van Bo kom. Ja jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar