Gorrel

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

So lekker die lente, sou graag dit wil dig maar ek kannie dig nie...........
Die lente maak in my wakker,
Mooi sonsopkoms
Lekker waterpret
Goggas wat uitkruip
Kleuterstemme wat weer vroeg begin tjitter
Swaeltjies wat weer nesskop
mooi sonsondergangs
geen truie, jasse, serpe, pantoffels, dik jassies, warm komberse
Die reuk van reen, bye, nuwe lewe..........so mooi en lekker lente......
Dan kom die somer, hitte, vliee, muskiete, sweet, lusteloosheid, braai na braai, swem en swemabad.
En dan hoop ons weer op die herfs wat verligting bring na die baie reen en hitte.
En dan weer die koue en so maal ons voort........................



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Lente
Ek lees jou skrywe en raak sê.
Sien ek iets anders tussen die lyne?
Iets wat jy op die hart het?
8 jaar 2 maande 6 dae 4 ure oud


Seisoene
Seisoen vir seisoen ja....altyd dieselfde
8 jaar 3 maande 1 week 3 dae 10 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Wanneer die vyeboombot

deur adnama

Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar