Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek vind dat ek terugdeins wanneer ek liefdesgedigte en liefdesverklarings lees of aanhoor. Verklarings van liefde is nou maar een ding wat ek hopeloos te ernstig opgeneem het op 'n stadium en ek betaal nounog die prys.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

rex
Liefde is duur ...
Ek stem saam met jou. Dit raak naderhand vervelig.
8 jaar 4 maande 3 dae 8 ure oud


Liefde
Maar oppas nou vir veralgemening!(he-he)
8 jaar 4 maande 4 dae 12 ure oud


Verskynsel
So vind ek dit ook byna onmoontlik om 'n kommentaar, of 'n verbetering nogal, na 'n gedig aan te heg.
1. Ek voel my persoonlik aangespreek, en as ek daarvan hou, kan ek dit nie voor die hele wêreld uitbasuin nie, en as ek nie daarvan hou nie, wil ek nie smart toevoeg nie.
2. Ek het nie die taal- of literatuur- of sosiaal-vermoeE om die kritiek (positief of negatief)in woorde te set nie.
Ek bewonder die mense wat konstruktiewe kommentaar (kort en bondig) kan uitspreek.
8 jaar 4 maande 5 dae 4 ure oud


Liefde is duur
Dis eintlik so jammer, maar dit word 'n algemene verskynsel deesdae!
8 jaar 4 maande 5 dae 6 ure oud



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar