Weergawe: 1
Aantal woorde: 122
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 19 Oct 2011
Vir meer as 10 sekondes was ek ook in die Brakpan Hoërskool.
Gelukkig skop dit, wat van my grysstof oor is, in.
Hoe vinnig ontsyfer jy hierdie briljante een?
Hoërskool in Brakpan
Engels, die tweede vraestel.
Hennie wag buite dat Willie klaar maak en uitkom
“Haai Willie, hoe het jou leeu gekom?”
“Watse leeu, Hennie?”
“Verdomp, het jy nie gesien nie, onder aan die vraestel staan dit duidelik:
Draw a line!”
Gooi ek myself met ’n Bobby van Jaarsveld!
Hy staan en jol met sy Black Berry ( Spelling? Dem. Boksburg Hoëskool!)
Iemand kap hom”
“Bobby, jammer van Steve Jobs nê.”
‘Steve wie? Wat het hy gesing?”
Einaaaa…!
Slaat my met ’n nat waslap!
Kaalgat, maar Mercedes wil hy ry!
Boonste een gevang?
Lees ander gorrelstukke deur sneeuwolf
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die gorrelstuk
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie gorrelstuk
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur neels claasen
n Spoorwegroman oor die lewe op die buitestasies in die sestiger en sewentiger jare