Gorrel

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

kuier by nuwe vriende hier by die see
ek kry 'n heerlike koppie koffie
met sulke dik wit skuim te heerlik
komplimenteer ek hulle met die koffie
blyk daar 'n verhaal agter te wees !
hulle het skaars ingetrek probeer hy
te help met bed opmaak.dan trek hy hier
dan is dit verkeerd,vou hy hier dan
is dit te ver.gou-gou se hy vir haar
trek jy die bed oor dan maak ek koffie.
maar bedopmaak neem langer as koffie maak
toe rek hy die proses so 'n bietjie uit
eksperimenteer en skud en roer vir 'n vale
en siedaar,'n heerlike koppie koffie
word gebore !viva la difference !



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

men are from mars
Hi Jonny. Alle vroue is van venus, maar nie alle mans is van mars. Die wat kan kosmaak, skryf, skilder ens is van pluto. As hulle besig is met een van daardie take hoor hulle niks anders nie want hulle is so vêêêêêêêr weg. Nie baie van hulle nie. Pluto is ma klein. Groetnis Schatz
8 jaar 7 maande 1 week 7 ure oud


...
Daar is niks lekkerder as 'n lekker koppiekoffie nie!
Weet enige iemand van gratis bedopmakers? Benodig een dringend! *giggel*

Het lekker gelees! Dankie Johnie007
8 jaar 7 maande 1 week 2 dae 7 ure oud


men are from mars
... en so het elkeen sy eie talent - die een verstaan van bedopmaak en die ander een van koffiemaak. Oulik!
8 jaar 7 maande 1 week 3 dae 12 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Ontdek die Siel in my

deur helna

Dis vir my 'n eer om my eerste digbundel te kon uitbring. aangesien ek 'n passie het vir die kunste is die omslag een van my eie werke! "Ontdek die Siel in my" het sover net positiewe kommentaar ontvang, kom deel asseblief hierin.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar