Gorrel

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

En so het nog 'n jaar verby gegaan, en trek ek nou by 18 jaar nadat die kanker die eerste keer verwyder is. Maar, dit sal heel moontlik die laaste keer wees wat ek dit sal kan sê. Op 19 Augustus het die pyn weer terug gekeer, feller as ooit tevore. Ons het in die tussen tyd uitgevind dat die kanker uitgesaai het na die lewer, longe, niere en prostaat. En so het die kinders gevra dat ons nader aan hulle sal trek sodat ons 'n bietjie meer tyd bymekaar kan spandeer. Die einde van die maand hoop ons om Burgersdorp toe te trek, en te rus.

So sal ek nou maar baie minder tyd kan wy aan dit wat hier aangaan, en is ons besig om opnames te maak van al die artikels wat ek al geskryf het en dan self, of Hettie, dit kan versprei as 'n Bybelskool, dit wat ek al vir soveel jare gedoen het.

Ek het ook 'n blad begin waar Hettie so elke week 'n bietjie nuus kan plaas. Die blad gebruik ons ook om fondse inte samel om die kostes te dek wat ons nie self kan doen nie.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kruispad

deur Manie Jackson

Toe Luzette en Manie se paaie gekruis het, en die lewe daarna.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar